VOLHARD · OORWIN
Ons is 'n gemeenskap gebou op deursettingsvermoë en trots — waar elke leerder aangemoedig word om te volhard, en saam met sy klasmaats te oorwin. Van die rugbyveld tot die klaskamer, hier leer ons kinders om hul beste te gee en om vir mekaar om te gee.
Hierdie webwerf word tans verder uitgebou. Vir enige navrae, kontak gerus ons kantoor.