Welkom by die Intersenfase

By Laerskool Mayville erken en waardeer ons elke kind se uniekheid. Ons handhaaf hoë akademiese standaarde en streef daarna om elke leerder volgens sy of haar individuele vermoëns te lei, te ondersteun en te ontwikkel. Ons rus ons leerders toe met die kennis, vaardighede en selfvertroue om uitdagings en teleurstellings te hanteer, verantwoordelikheid te neem en die hoërskool met selfvertroue en gemak tegemoet te gaan.

Fasebestuur: Departementshoofde

Mnr. S.F. Davidson

Mnr. S.F. Davidson

Departementshoof: Akademie en Kurrikulum

Bevorder hoë akademiese standaarde en verseker die effektiewe implementering, monitering en bestuur van die kurrikulum binne die Intersenfase.

Me. A Roets

Me. A Roets

Departementshoof: Leerderondersteuning en Welstand

Koördineer en monitor leerderondersteuning, inklusiewe onderwys en algemene leerderwelstand — insluitend SIAS-prosesse, akkommodasies, uitplasings en programme wat tot leerders se emosionele, fisiese en maatskaplike welstand bydra.

Graadvoogde en Personeel

Graad 4 Graadvoog: Me. W Schmahl
Me. W Schmahl
Me. W Schmahl
Me. A Nel
Me. A Nel
Me. D Visser
Me. D Visser
Mnr. H Retief
Mnr. H Retief
Mnr. AC Kluyts
Mnr. AC Kluyts
Graad 5 Graadvoog: Me. N Kleynhans
Me. N Kleynhans
Me. N Kleynhans
Me. L Potgieter
Me. L Potgieter
Me. J Swart
Me. J Swart
Mnr. J Martins
Mnr. J Martins
Graad 6 Graadvoog: Me. L Rossouw
Me. L Rossouw
Me. L Rossouw
Me./Mnr. E Storm
E Storm
Me. R Visagie
Me. R Visagie
Mnr. K Van Wyk
Mnr. K Van Wyk
Graad 7 Graadvoog: Me. K Erickson
Me. K Erickson
Me. K Erickson
Me. M Venter
Me. M Venter
Mnr. J Venter
Mnr. J Venter
Mnr. R van der Westhuizen
Mnr. R vd Westhuizen

Vakdepartemente

Vakke, vakhoofde en die personeel wat elke vak aanbied
VakVakhoofPersoneel wat die vak aanbied
AfrikaansMe. K EricksonMe. A Nel – Gr 4 · Me. N Kleynhans – Gr 5 · Me. R Visagie – Gr 6 · Me. K Erickson – Gr 7
EngelsMe. M VenterMe. D Visser – Gr 4 · Me. L Potgieter – Gr 5 · Me. L Rossouw – Gr 6 · Me. M Venter – Gr 7
WiskundeMe. W SchmahlMe. W Schmahl – Gr 4 · Me. K Pretorius / Me. Swart – Gr 5 · Me. A Roets – Gr 6 · Mnr. S Davidson – Gr 7
Natuurwetenskap en TegnologieMe. A RoetsMnr. A Kluyts – Gr 4 · Mnr. Martins – Gr 5 · Mnr. Storm – Gr 6 · Mnr. J Venter – Gr 7
Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en Geografie)Me. N KleynhansMnr. Retief – Gr 4 en Gr 5 · Mnr. J Venter – Gr 6 · Mnr. Storm – Gr 7 · Mnr. Davidson – Gr 7
LewensvaardighedeMe. A NelMe. Kleynhans – Gr 4 · Me. L Rossouw – Gr 5 · Me. L Potgieter – Gr 6
EBW (Gr 7)Me. R VisagieMnr. R van der Westhuizen
Skeppende Kunste (Gr 7)Me. A NelMnr. R van der Westhuizen
Tegnologie (Gr 7)Me. A RoetsMnr. R van der Westhuizen
Lewensoriëntering (Gr 7)Me. A NelMe. M Venter

Ondersteuningsdienste

Dr. G Dempers

Opvoedkundige Sielkundige

Ondersteun die skool met die evaluasie en assessering van leerders wat binne die hoofstroomonderwys vasgeloop is, ten einde hul behoeftes beter te verstaan en aanbevelings ten opsigte van verdere ondersteuning te maak.

Me. M Vermaak

Maatskaplike Werker / Berader

Bied berading en emosionele ondersteuning aan leerders wat emosionele, persoonlike of maatskaplike uitdagings ervaar. Sy ondersteun leerders met die hantering van moeilike omstandighede en skakel waar nodig met ouers en ander ondersteuningsdienste.

Alle verwysings na eksterne ondersteuningsdienste word deur die Departementshoofde gekoördineer. Ouers en onderwysers kan enige bekommernisse rondom 'n leerder met die Departementshoof bespreek, waarna die toepaslike proses gevolg word.

Me. Y Van Reenen Me. A Roets

Manna vir Mayvies — met 'n oop hand en 'n omgee-hart

By Laerskool Mayville glo ons nie net aan onderrig nie — ons glo in mense, omgee en hoop. Manna vir Mayvies het ontstaan uit die behoefte om leerders en gesinne in moeilike omstandighede te ondersteun. Deur ons voedingsprojek en klerebank probeer ons verseker dat elke kind met waardigheid, hoop en 'n gevoel van behoort skool toe kan kom.

Hierdie projek is moontlik danksy die ruimhartige ondersteuning van ons ouers, vrywilligers, kerke, instansies en besighede wat deur skenkings, donasies en hul tyd 'n verskil maak.

Indien u Manna vir Mayvies wil ondersteun of by die projek betrokke wil raak, kontak gerus Me. Y. van Reenen by 076 419 1234 of stuur 'n epos aan Me. A Roets by dpo@mayvies.co.za.

Kommunikasie: wie kontak ek?

Doeltreffende kommunikasie tussen ouers en personeel is vir ons baie belangrik. Ons wil verseker dat elke navraag die regte persoon bereik en dat ouers so vinnig en akkuraat moontlik terugvoer ontvang.

Algemene navrae oor u kind
1. Voogonderwyser

Kontak asseblief eerstens u kind se voogonderwyser.

ontvangs@mayvies.co.za
2. Graadleier (indien verdere ondersteuning benodig word)
Graad 4Me. W Schmahl
Graad 5Me. N Kleynhans
Graad 6Me. L Rossouw
Graad 7Me. K Erickson
Vakverwante navrae
1. Vakonderwyser

Vakverwante navrae moet eerstens aan die betrokke vakonderwyser gerig word.

ontvangs@mayvies.co.za
2. Vakhoof (indien verdere ondersteuning benodig word)
AfrikaansMe. K Erickson
EngelsMe. M Venter
WiskundeMe. W Schmahl
Natuurwet. & Teg.Me. A Roets
Sosiale Wet.Me. N Kleynhans
EBWMe. A Bruwer
LewensvaardighedeMe. A Nel
Dissipline-aangeleenthede

Vir navrae rakende dissipline-aangeleenthede kan die volgende personeel per e-pos gekontak word:

ontvangs@mayvies.co.za
Graad 4Mnr. H Retief
Graad 5Mnrs. J Martins
Graad 6Mnr. E Storm
Graad 7Mnr. R van der Westhuizen
Akademie en kurrikulum
Mnr. S.F. Davidson

Departementshoof: Akademie en Kurrikulum

dps@mayvies.co.za

Vir navrae rakende akademiese en kurrikulum-aangeleenthede.

Ondersteuningsdienste en emosionele welstand
Me. A Roets

Departementshoof: Leerderondersteuning en Welstand

dpo@mayvies.co.za

Vir navrae rakende leerderondersteuning, SIAS, ondersteuningsdienste en emosionele aangeleenthede.

Enige verdere navrae?

Kontak Ons