Die jongste nuusbriewe en nuus van Laerskool Mayville.
Hier vind u ons gereelde "Mayvies Nuusflits" nuusbriewe, met nuus, opdaterings en 'n boodskap van ons Hoof. Klik op "Laai af as PDF" om 'n nuusbrief te stoor of te druk.